My Image
My Image

Te bevry van skuld

Welvaart te skep

My Image

Skep u die geleentheid om koöperatief:

Uself te bevry van skuld

Ondersteuning te verskaf in geval van verliese of mediese nood

Kapitaal te verskaf vir die uitbreiding van besigheid of die aankope van bates

AEM Proviso Koöpera​​​​​​​sie Beperk

Die slimmer manier om voorsiening te maak

Skep Finansiële Vryheid Saam

Skep van Finansiële Vryheid

Saam

Dit is u eie spaarrekening en nie word nie vir verliese of mediese uitgawes gebruik nie. 'n Lid kan 100% van sy bydraes hierin deponeer, maar gewoonlik word 20% van bydraes hierin geallokeer.  Alle oorskotte in die reserwepoel wat as winste verdeel word aan lede, word ook hiernatoe oorgedra.


Hoe groter u lidrekening hoe groter bedrag kwalifiseer u 'n lid vir lenings daaruit vir byvoorbeeld studies, besigheid, bate aankope ensomeer. 

Reserwepoel

'n Koöperasie bevat al die elemente om gemeenskaplik te poel en mekaar te ondersteun en lidmaatskap effektief te hanteer.


Elke lid se bydraes verhoog sy belange in die onderskeie poele en word geboekstaaf â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹in die onderskeie poele. Elke lid het gelyke aandele in die koöperasie, naamlik 1 aandeel teen R200 (afgetrek van die eerste bydrae) elk en elke lid het 1 stem. Die koöperasiestruktuur verhoed enigiemand om hulself ten koste van ander te verryk of algehele beheer oor te neem.


Lede bestuur self die koöperasie deur hul eie raad van direkteure te kies en oor belangrike kwessies op algemene jaarvergaderings te stem. 'n Koöperasie het ook verdere unieke kenmerke wat hierdie bedeling vergemaklik.


As lid kan u toegang hê tot u aanlyn rekening, state trek en inligting bekom rondom AEM se kontantvloei en finansiële status.


Die administrasie word verskaf deur RBK Batesbestuur (Edms) Bpk wat sedert 2003 stelsels ontwikkel het vir aanlyn lede registrasies en areas, lidbelange in poele te boekstaaf en state te genereer.

Waarom 'n koöperasie?

My Image

Lidrekening

My Image

Die reserwepoel is die gemeenskaplike risiko poel waaruit lede gehelp word wanneer verliese of skade sou ontstaan.  Beperkings wat gebaseer word op 'n lid se opgelope belang (veelvoud of persentasie van eie belang in reserwepoel) word gehandhaaf om almal te beskerm. â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹â€‹

Let wel, dit is belangrik dat 'n nuwe lid in gesprek tree met die persoon wat hom of haar verwys of die bestuur om saam die beplanning te doen en risikos in ag te neem en te bestuur.